Teater van die Absurde

In hierdie afdeling word 'n oorsigtelike beeld gegee ten doel van die studies van die dramatiese kunste oor die Teater van die Absurde. Die belangrikste skrywers van die Teater van die Absurde word genoem, asook sommige van hul stukke. Die kenmerke van die Teater van die Absurde[1] word bespreek en 'n oorsig oor die toneelstuk "Waiting for Godot" word aangebied.

  1. Brockett, OG. 1974. The theatre: An introduction. (3rd edition). New York: Holt, Rinehart and Winston. Pagina 391

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy